<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[V1]
.C                  G .    C
 Die jare gaan, so snel verby
.                    G .       C
 Maar dit wek in my steeds verlange.
.                    G .   C
 Waarom moes, ons afskeid neem
.                     G .    C
 Waar is al ons tere liefde heen.

[C1]
.                        C
   Dink jy darem nog aan my
.                           G
   Al die lang en eensaam aande
.             G
   En onthou jy elke jaar ons belofte aan mekaar
.                        C . (G)
   Dink jy darem nog aan my

[C2]
.                        C
   Dink jy darem nog aan my
.                       G
   Het jy my nog nie vergeet nie
.  G
   Want die jare gaan verby
.  G
   Sal ons liefde steeds nog bly
.                        C
   Dink jy darem nog aan my

[P1]
.   (C G C - C G  C . - G C)
   Instrumenteel__

[V2]
.       C .      G .      C
 Is dit nou, al reeds te laat
.                        G .           C
 Bring die jare dan vir ons dan meer smarte
.               G    C
 Is geluk, dan nou verby
.                          G .    C
 Is dit's net bedoel vir jonger harte

[C3]
.                        C
   Dink jy darem nog aan my
.                           G
   Al die lang en eensaam aande
.             G
   En onthou jy elke jaar ons belofte aan mekaar
.                        C . (G)
   Dink jy darem nog aan my

[C4]
.                        C
   Dink jy darem nog aan my
.                       G
   Het jy my nog nie vergeet nie
.  G
   Want die jare gaan verby
.  G
   Sal ons liefde steeds nog bly
.                        C
   Dink jy darem nog aan my

[P2]
.   (C G C - C G  C . - G C - G C)
   Instrumenteel__</lyrics>
<title>Dink jy darem nog aan my</title>
<key>C</key>
</song>